‘n Aantal Keniane, insluitend polisiebeamptes, is na wat berig word Maandag in Mombasa deur onbekende aanvallers doodgeskiet – slegs ure voordat burgers van dié land na die stembus sou gaan in ‘n algemene verkiesing. …read more Via: Wereld