Subscribe by Email

Die Departement van Landbou het die nuwe plantseisoen amptelik ingelei met ‘n veldtog bekend as voedselsekerheidsmaand. Adjunk-minister Bheki Cele het bevestig dat programme aangepak word om droogtegeteisterde boere in die Vrystaat te help.