Subscribe by Email

Pierre Korkie leef, maar is glo nie gesond

Die uitmergelende onsekerheid duur voort, maar sy weet darem nou haar man leef. Dít is die blye nuus waarmee ‘n hoogs getraumatiseerde Yolandé Korkie Saterdag in die vroeë oggendure wakker gebel is. Lees Verder

Via: Suid-Afrika