Subscribe by Email

Petrolprys kan moontlik wéér styg.

petrolNog ‘n onaangename verrassing wag aanstaande maand op motoriste  omdat die petrolprys moontlik wéér met minstens 50 sent per liter kan styg.

Die onderverhaling op 95-oktaan-petrol was Maandag meer as 50 sent per liter  terwyl dit  meer as 39 sent per liter op 93-oktaan petrol was.

Diesel sal waarskynlik nie so skerp styg nie omdat die onderverhaling heelwat laer is.