Subscribe by Email

Petisie om hond te red wat ‘eiendom beskerm’

‘n Prokureur moes ingryp, en meer as 4 300 mense het ‘n petisie geteken om ‘n hond se lewe te red nadat hy ‘n 16-jarige meisie se hand deur ‘n hek gebyt het. Lees Verder

Via: Suid-Afrika