Subscribe by Email

Papegaaie is groot besigheid

Baie mense is mal daaroor om ‘n papegaai as troeteldier aan te hou. Veral wanneer dié slim voëls kan praat en geluide namaak. Maar die bekoring met veral die African Grey beteken dat tot soveel as 99% van dié diere uit hulle natuurlike habitat verwyder word. En al kom die African Grey nie natuurlik in Suid-Afrika voor nie, het die land beslis munt geslaan uit handel en is nou die grootste uitvoerder van dié geveerde vriende ter wêreld.  eNCAeNUUS