Subscribe by Email

PAC se facebook blad moedig moorde op witmense aan.

Die PAC het belowe om hul Facebook blad te verwyder nadat boodskappe wat die moord op witmense aanmoedig, daarop verskein het.

Adjunk sekretaris generaal van die PAC, Andiswa Majali, het gister gese dat die administrateur van hierdie Facebook blad disiplinere stappe in die gesig staar.

Maandag het ‘n Facebook lid, onder die naam Ahmed El Saud geskryf: “”Kill the f***ing whites now!!! If you afraid for (sic) them, lets (sic) do it for you. In return you can pay us after the job has been done… text us… we are not affraid (sic) for the whites like your own people… its a dicgrace (sic)… he ask you and you don’t want to… we will do it, Mandela!”.

Bogenoemde boodskap is geplaas bokant ‘n video insetsel van Nelson Mandela wat na bewering saam met ‘n groep mense liedjies sing oor “killing white people”

Bron, – The Star.