Subscribe by Email

Pa uit op borg, toe in tronk saam met seuns

’n Pa wat skuldig bevind is aan moord, het gisteraand saam met sy twee seuns in die tronk geslaap nadat sy borgtog gister in die hooggeregshof in Vereeniging teruggetrek is. Lees Verder
Via: Suid Afrika