Subscribe by Email

Oudste Japannese sensusgegewens gevind

Japannese argeoloë het die oudste sensusdata wat nog in die land gevind is , is in kapsules gevind wat uit die sewende eeu dateer.

Die vonds kom uit die oorblyfsels van strukture by die stad Dazaifu.

Die data in die strukture bevat name en verwantskappe, asook plekname wat tussen die jare 685 en 701 dateer.

http://www.bernama.com.my/bernama/v6/newsworld.php?id=672693