Subscribe by Email

Oud-Bokkaptein glo Suid-Afrika het wel ‘n kans om die All Blacks te klop

corneDie gewese Springbokkaptein Corné Krige hoop Suid-Afrika kan die All Blacks die naweek klop om hulle Kampioenskapsveldtog weer op koers te kry na nederlae teen Argentinië en Australië. Die Bokke het gister in Christchurch, Nieu-Seeland, aangekom. Krige sê hulle sal alles in die stryd moet werp om die wêreldkampioen te verslaan: