Subscribe by Email

Oscar se broer ook aangekla

Carl Pistorius (28), ouer broer van Oscar Pistorius, wat teregstaan op aanklag van moord op sy modelvriendin, gaan self verhoor word op aanklagte van strafbare manslag. …read more