Subscribe by Email

Opstandiges in Pretoria word gewaarsku

151023feesMustFall29-jpg (1)Die Gautengse polisiekommissaris, Deliwe de Lange, het ‘n streng waarskuwing uitgereik aan mense wat in en om Pretoria betoog en sê enigiemand wat ‘n misdaad pleeg, sal onmiddellik in hegtenis geneem word. Betogers eis dat die huidige burgemeester, Kgosientso Ramokgopa, die ANC se burgemeesterskandidaat in die plaaslike regeringsverkiesing moet wees in plaas van oudminiser Thoko Didiza wat gister aangewys is. Gebiede wat geraak word, sluit in Attridgeville‚ Mamelodi‚ Soshanguve en Hammanskraal.

2 Responses to Opstandiges in Pretoria word gewaarsku

  1. Dimitri Boer

    Junie 22, 2016 at 7:24 pm

    Die ou noem die goed mense. Mense se gat man hulle is n klomp barbaarse gemors. Die gespuis van die samelewing.

  2. Dimitri Boer

    Junie 21, 2016 at 3:18 pm

    Die anc is die kanker in Suid Afrika. Raak ontslae van die anc en die land sal floreer.