Subscribe by Email

Opskud met welwillendheidsnominasies

Dit is nou opskud vir nominasies vir die jaarlikse persoon of organisasie wat die FW de Klerk-welwillendheidstoekenning sal ontvang.

Die nominasies sluit 30 November, en die toekenning word op 2 Februarie volgende jaar tydens ‘n gala-geleentheid gedoen.

Die toekenning is gemik op ‘n persoon of instansie wat baie gedoen het om welwillendheid tussen Suid-Afrikaners.

Nominasies moet gedoen word by Par Brand-Adams, by info@fwdeklerk.org