Subscribe by Email

Operasie loop erg skeef

Suid-Afrika se militêre ingryping in die Sentraal- Afrikaanse Republiek (SAR) het tragies skeefgeloop toe talle van sy soldate deur rebellemagte doodgeskiet is terwyl die rebelle gisteroggend die hoofstad Bangui oorgeneem het. Lees Verder
Via: Suid Afrika