Subscribe by Email

OP Kings kies nuwe voorry

Die Oostelike Provinsie Kings het ‘n nuwe voorry gekies vir hulle laaste Curriebeker-stryd teen die Poemas in Port Elizabeth.

Die veranderings is deur beserings aan CJ van der Linde en Charl Marais genoodsaak.

Die stutte BG Uys en Simon Kerrod sal aan weerskante van die haker, Martin Ferreira in die skrum sak.

Lizo Gqoboka en Charl du Plessis is op die plaasvervangersbank gekies.

Op heelagter keet Scott van Breda terug, met Shakes Soyiswapi wat linkervleuel to skuif in die plek van Ntabeni Dyukisa.

Voorlangs vervang Darron nell vir Steven Cummins op slot en hy neem ook die kapteinskap by Ronnie Cooke regtervleuel oor.OPKings