Subscribe by Email

Ontmoet die nuwe AWB leier

Steyn van Ronge, nuwe AWB leier. Foto, The daily Maverick.

Sy naam is Steyn van Ronge, ’n derde geslag Vrystaatse plaasboer en nou die nuwe leier van die Afrikaner Weerstandsbeweging. Sy hooftaak is om ’n sekuriteitsplan daar te stel om plaasboere te beskerm teen plaasaanvalle en om ’n wit tuisland te vestig.

Hierdie onverwagse aankondiging het vandag (Dinsdag) plaasgevind deur die AWB se uitvoerende gesag, sonder enige ledevergadering of ledestemming.

Van Ronge is 55-jaar oud en boer meestal met beeste in die Zastron distrik, in die Suid-Vrystaat. Hy het in 1988 by die AWB aangesluit en het gevorder tot onderleier en voorsitter van die beweging.

Hy het twee dogters, waarvan een ’n mediese dokter is en die ander een studeer vir ’n advokaat. Sy enigste seun, wie hy hoop die plaas eendag by hom sal oorneem, studeer ook aan die UOVS.

Die begrafnis van Eugene Terre’Blanche vind op Vrydag plaas in Ventersdorp met ’n vooraf diens, waarna hy ter ruste gelê sal word in die familie begraafplaas op sy plaas. Die AWB voorspel dat duisende mense die begrafnis gaan bywoon.

8 Responses to Ontmoet die nuwe AWB leier

  1. John Vosloo

    Februarie 13, 2016 at 8:13 am

    Dinge gaan nou te ver !!! Wanneer gaan die AWB iets doen. Al geen ons onder grond en doen wat hulle gedoen het. Hulle maak met wit mense wat hulle wil en hulle weet niks gaan gebeur nie. Ek wil ook voor stel ons doen plaas aanvalle op swart boere en op plase wat vir swartes gegee is. Ek sal like om te sien wat gaan dan gebeur ?

  2. Attie

    Desember 24, 2013 at 8:38 pm

    Hello oom ek is nog jonk maar ek raak nou gatvol die stront. Al wat ek wil he is dat almal net kan saam staan want sodra iemand iets oor n Kaffer se dan gaan almal mal. Ons moet saam kan staan en kan werk vi n Beter Suid-Afrika waar al ons Wit mense saam staan teen die dom Kaffers. En ek wens vi oom sterkete vi die lang en harde werk wat voorle:D

  3. johan b

    Januarie 5, 2012 at 6:07 pm

    ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan

  4. M E MAlan

    April 15, 2010 at 11:31 am

    Wil graag met nuwe leier persoonlik kontak maak. wil weet waar ek met oom ET se vrou – tannie marthie kan kontak maak. oom Et se ma het my pa in oorlog tyd groot gemaak. Of sy broer.

  5. marie

    April 9, 2010 at 11:30 am

    Welkom Steyn toe ek jou foto sien toe kon ek sê dat jy ‘n ware AWB Leier is ja ons gaan eugene mis baie. toe ek klein was het my pa baie oor julle gepraat en hy was deel van die komando so ek het in ‘n huis groot geword waar julle baie geprys was. en tot vandag sal ek AWB bly maak nie saak wat gebeur nie glo my. my hart was baie seer oor eugene. ek top nou nog oor hom. wat vir my baie kommer is ons kinders wat gaan ons maak. dan ons boere net hulle kan ‘n plaas run. besef die swart mense dat baie van die kos wat hul eet kom van die boere af wat hard werk om die kos vir ons te voorsien. hulle sal nie eers ‘n mielie kan plant nie. nou vra ek jou besef hul nie dat as daar nie boere is om kos te voorsien nie gaan hulle ook honger lei. ek was nog nooit ‘n rasis nie maar nou na eugene se dood voel ek so.

  6. Annette Endendyk

    April 8, 2010 at 11:24 am

    Welkom Steyn. Ek weet jy het ‘n oneindige taak om Eugene se skoene vol te staan, maar ek wens jou alles van die beste toe. Ek hoop jy kan iets uitrig om ons Afrikaners weer hoop te gee. Maar een ding kan ek jou vandag vertel – solank hierdie ANC in bewind is, gaan ons land tot in die afgrond gedwing word. Maar nou ja, daar het jy dit. Ons hoop en bid maar vir die beste, my vriend.
    Ons vergeet nie van die Leeu van die Wes-Transvaal, Generaal Koos de La Rey, wat so moediglik vir onse land geveg het nie. Ons moet maar dieselfde probeer doen. Maar voorspoed maat, jy IS mos ‘n boer, in murg en been, op die plaas, en ook as ‘n trotse Suid-Afrikaner.

  7. Jan

    April 6, 2010 at 4:26 pm

    My vriend ek hoop jy gaan jou gat oplig en doen wat ons al jare terug moes doen. Suid-Afrikaners is te slapgat om bymekaar te staan want elke een dink net aan homself en om die beste vir homself en sy familie te kry.Ons het saam geveg vir ons land maar na die Angola oorlog het ons sleg geword want daar was nooit iemand om ons by te staan en te ly nie. Eugene Terre Blanche het sy bes probeer maar tog nie die ondersteuning gekry wat hy verdien het nie.Hy was n ware SUID-AFRIKANER en n BOER en die res het hom in die rug gesteek soos die meeste doen.

    Ek bid dat jy meer sal kan uitrig as ander wat voor jou probeer het

  8. Annette

    April 6, 2010 at 3:43 pm

    Ontmoet…..