Subscribe by Email

Omkoopgeld van R5000 geëis

protVier lede van die Johannesburgse metropolisie  is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering omkoopgeld van vyfduisend rand geëis het om te dossier te laat verdwyn.

Die vier is deur lede van die misdaadvoorkomingseenheid  en die Valke  in Ennerdale gearresteer.

Hulle sal na verwagting vandeesweek nog  in die Protea-landdroshof  verskyn.

One Response to Omkoopgeld van R5000 geëis

  1. Capt. (Retired) Paulus Antonio

    Junie 18, 2015 at 3:55 am

    Hulle behoort agter die tralies.