Subscribe by Email

Oktobermaand se Oos-Kaapse doendinge

stevehofmeyer

Van toeka tot nou met Steve Hofmeyer. 16 – 17 Oktober by die Vodacom Amfiteater by die Boardwalk in Somerstrand.

Algoa FM Boardwalk Big Walk for Cancer in Port Elizabeth  Inskrywings sluit 22 Oktober.  Saterdag 25 Oktober om 08:00, begin en eindig by die Boardwalk in Somerstrand

Dis amper Kersfees  NG Kerk Port-Elizabeth Wes bied op 25 Oktober van 08:00 tot 15:00 ‘n Kersmark aan.

aQuelle Oseaan-swembyeenkomste strek van 12 Oktober 2014 tot 15 Maart 2015.  Die swemreeks is ‘n fantastiese manier om fiks te bly.  Deelnemers van alle ouderdomme en fiksheid word aangemoedig om elke tweede Sondagoggend dwarsdeur die somer na Hobie Beach Marienerylaan te kom.