Subscribe by Email

NVG sê sy besluit sal deur wetgewing gelei word en nie deur politiek nie

20928Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shaun Abrahams, sê besluite oor vervolgings weens ‘n beweerde geheime eenheid binne die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal deur wetgewing gelei word en nie deur politiek nie. Die naweek is berig dat Finansminister Pravin Gordhan en ander binnekort in hegtenis geneem kan word op aanklag van spioenasie weens hulle beweerde betrokkenheid by die eenheid. Abrahams sê die berigte is heeltemal onwaar, maar die NVG het wel ‘n dossier ontvang. Die ondersoek is egter nog onvolledig en die NVG kon nog nie ‘n besluit neem oor moontlike vervolging nie.

2 Responses to NVG sê sy besluit sal deur wetgewing gelei word en nie deur politiek nie

  1. Andre

    Mei 18, 2016 at 9:16 am

    Mnr Gordhan doen nog steeds soos in die verlede net sy werk. Sars kan ondersoek wie hulle wil.Laat belastingboewe boet want hulle steel van jou en my.

  2. Dirk T

    Mei 18, 2016 at 8:38 am

    Hierdie is ‘n bedekte waarskuwing. Maak soos ons sê, of dra die gevolge.