Subscribe by Email

Nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging

shaunPresident Jacob Zuma het adv. Shaun Kevin Abrahams met onmiddellike ingang as die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging aangewys.

Hy  is  ‘n senior staatsadvokaat in die litigasie-eenheid vir prioriteitsmisdade in die kantoor van die NDOV.

Adv. Abrahams het ervaring van 17 jaar in die vervolgingsdiens.