Subscribe by Email

Nuwe liefde ná sprong-tragedie

Daar is ’n nuwe sprankel in kapt. Hendrik (Sam) Samuels (32) se stem.
Dit is waarskynlik alles te danke aan die 26-jarige donkerkop Aletta van der Merwe, ’n leerlingprokureur van Pretoria. …read more
Via: Suid Afrika