Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Wêreld Nuus

Sjinese president Xi eerste Sjinese president wat WEF bywoon.

Sjinese president Xi eerste Sjinese president wat WEF bywoon.

Van die wêreld se magtigste politieke en sakeleiers is in Davos in Switserland vir die 47ste jaarlikse Wêreld Ekonomiese Forum. Die Sjinese president, Xi Jinping gaan later vandag die meer…

Aartskommunis Fidel Castro huldeblyke

Aartskommunis Fidel Castro huldeblyke

Huldeblyke stroom in ná die dood van die voormalige Kubaanse leier, Fidel Castro wat vroeg Saterdagoggend Suid-Afrikaanse tyd in Havana gesterf het. Hy het Kuba vir bykans ‘n halfeeu lank…

Is Trump slegte nuus vir Afrika?

Daar is vrese dat die verkiesing van Donald Trump as die nuwe Amerikaanse president slegte nuus vir Afrika kan beteken. Tydens Trump se verkiesingsveldtog het hy aangedui dat hy gekant…

Trump en Obama het vandag vergader in Withuis

Trump en Obama het vandag vergader in Withuis

Die nuutverkose Amerikaanse president Donald Trump het vandag by die Withuis aangekom om die oordrag van mag met president Barack Obama te bespreek. Hy word vergesel deur sy vrou, Melania,…

Ontploffing in Turkse toeristeoord, 10 beseer

Ontploffing in Turkse toeristeoord, 10 beseer

Talle mense is gewond in ‘n ontploffing in ‘n parkeerarea in ‘n toeristeoord in Antalya in Turkye. Die oorsaak van die ontploffing is onbekend, en dit kon ook ‘n ongeluk gewees…

Minstens sewentien mense is reeds gedood deur Matthew

Minstens sewentien mense is reeds gedood deur Matthew

Minstens sewentien mense is reeds dood weens die verwoesting wat die orkaan Matthew in die Karibiese Eilande saai. Die orkaan, wat die ergste in bykans ‘n dekade is, het volgens…

Tiener vra ‘n nar op sosiale media om te moor

Tiener vra ‘n nar op sosiale media om te moor

Owerhede sê ‘n 13-jarige meisie in Virginia en ‘n 14-jarige seun in Houston (VSA) is aangekla van misdade wat verband hou met onlangse berigte van bangmaak narre wat in verskeie…

2 000 Mense in ’n kusdorp in Haïti weier om hul huise te ontruim

2 000 Mense in ’n kusdorp in Haïti weier om hul huise te ontruim

2 000 Mense in ’n kusdorp in Haïti weier om hul huise te ontruim te midde van die orkaan Matthew wat Maandag wind van tot 230 km/h en lewensbedreigende reën in…

Ruimtetuig vlieg vas teen Komeet

Ruimtetuig vlieg vas teen Komeet

Die Rosetta ruimtetuig het sy historiese sending beëindig deur in die komeet vas te vlieg wat hy die afgelope twee jaar bestudeer het. Daar was trane en blydskap by die…

IOK hou ‘n noodvergadering na die uitlek van vertroulike mediese rekords

IOK hou ‘n noodvergadering na die uitlek van vertroulike mediese rekords

Die Internasionale Olimpiese Komitee hou volgende week ‘n dringende vergadering oor die beskerming van onskuldige atlete. Dit volg op die uitlek van atlete se vertroulike mediese rekords na ‘n kuber-inbraak…

Page 1 of 192123Volgende ›Last »