Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Suid-Afrika

Petrolprys kan daal

Petrolprys kan daal

Die prys van petrol kan aanstaande maand met 26 sent per liter daal. Die Outomobiel Assosiasie sê die pryse van diesel en paraffien kan sowat 20 sent daal. Die AA…

Zuma en die Guptas moet tronk toe

Zuma en die Guptas moet tronk toe

Só het Mmusi Maimane, DA-leier, Maandag op ’n mediakonferensie by die parlement gesê. Hy het aangekondig die DA gaan vra dat ’n parlementêre ad hoc-komitee aangestel word om bewerings van…

KONFERENSIE OOR KOS EN WYN SAL WYS HOE OM LOJALITEIT EN INKOMSTE VIR KAAPSE TOERISME TE VERGROOT

Die World Travel and Tourism Council (WTTC) het bereken dat die direkte bydrae van die reis- en toerismesektor tot die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar R127,9 biljoen beloop het, wat 3%…

Twee vas na Darling-moord

Twee vas na Darling-moord

DARLING – Twee verdagtes verskyn vandag in die Malmesbury landdroshof in verband met die moord op Esseline Isaacs in Oktober verlede jaar. Isaacs se naakte liggaam is Sondagoggend 2 Oktober…

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

Die Swartland Klein Graan Ontwikkelings Groep nooi graan boere om die 2017 voorsaaidag aanbieding by te woon in Moorreesburg, Jan Basson Sentrum Sentraal Straat op 15 Maart 2017. Die hoofspreker…

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Vanjaar se Kyknet Buite Ekspo by MoreSon Plaas buite Malmesbury beloof weer hope pret en plesier te verskaf. Swartland Toerisme verskaf hierdie jaar die V.I.P. tent en beoog  om die…

Tennis uitslae

Tennis uitslae

Die Malmesbury tennisklub het Saterdag nie ‘n tree teruggestaan teen Kuilsrivier, die kampioene van die Suid-Boland Uitdaagliga nie. Die Malmesbury mans A-span teen Kuilsrivier A speel hul wedstryde gelykop drie…

Darling-krieketklub uitslae

Darling-krieketklub uitslae

Darling krieketklub is steeds op die wenpad. Die Darling-krieketklub het Saterdag 11 Februarie vir Drakenstein Edu van Paarl op Darling se sportgronde die stryd aangese. Darling boul almal uit vir…

Wesbank wen eerste wedstryd

Wesbank wen eerste wedstryd

Die Wesbank rugbyklub van Malmesbury wen Saterdag 11 Februarie vir UWK met ‘n telling van 26-22. Die wedstryd is op die Dieprivier sportgronde, ook algemeen bekend as die Bloues se…

Ongeluk eis man se lewe

Ongeluk eis man se lewe

YZERFONTEIN – Die Darling-polisie het Vrydagoggend bevestig dat ‘n man Donderdagmiddag 10 Februarie omstreeks 17:00 dood is na ‘n botsing met ‘n vragmotor. Volgens ‘n ooggetuie wat nie haar naam…

Page 1 of 511123Volgende ›Last »