Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Sake

Petrolprys kan daal

Petrolprys kan daal

Die prys van petrol kan aanstaande maand met 26 sent per liter daal. Die Outomobiel Assosiasie sê die pryse van diesel en paraffien kan sowat 20 sent daal. Die AA…

Suid-Afrika kredietgradeering waarskynlik afwaarts aangepas

Suid-Afrika kredietgradeering waarskynlik afwaarts aangepas

Suid-Afrika se kredietgradering sal waarskynlik afwaarts aangepas word weens die gebrek aan fundamentele strukturele hervorming en volhoubare mediumtermyn ekonomiese groei. Die kredietgraderingsagentskap, Moody’s Investors Service, het dit gesê in ‘n…

Gaan die mediumtermyn-begroting ‘n afwaartse kredietgradering kan voorkom?

Gaan die mediumtermyn-begroting ‘n afwaartse kredietgradering kan voorkom?

Politieke partye in die parlement het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se mediumtermyn-begrotingsrede verwelkom, maar sê meer kon gedoen word vir studente wat gratis onderwys eis. Gordhan het ‘n…

Rand, land geskok deur Gordhan-bedrogklag

Die rand het dramaties geval nadat die minister van finansies van bedrog aangekla is. Ekonome meen die uitwerking van dié besluit stuur Suid-Afrika reguit na rommelstatus. En dit ná die…

Kostebesparings is opnuut Suid-Afrikaners se voorland

Kostebesparings is opnuut Suid-Afrikaners se voorland

Kostebesparings is opnuut Suid-Afrikaners se voorland te midde van lae ekonomiese groei, stygende skuld en uitgeputte hulpbronne wat die Tesourie se vermoë benadeel om fiskale tekorte op te maak. Die…

Petrolprysverhoging -Dis mos weer vakansietyd!

Petrolprysverhoging -Dis mos weer vakansietyd!

Die Departement van Energie het aangekondig dat 95-oktaan-petrol word Woensdag met 43c per liter duurder, diesel met 23c per liter en gas met 58c per kilogram. Vir 93-oktaan-petrol sal jy…

Die Rand verhandel teen R15.99 teen die Dollar

Die Rand verhandel teen R15.99 teen die Dollar

Die Rand verhandel tans teen  R15.99 teen die Dollar, R17.43 teen die Euro en R22.96 teen die Pond. Goud verkoop tans vir R1125.40 per fynons en die prys van Brent…

Finansiële aanwysers:

Finansiële aanwysers:

Die rand verhandel op R15.01 teenoor die Dollar, op R22.32 teenoor die Pond en op R16.29 teenoor die Euro. Goud verhandel teen $1,071 per fynons en platinum teen $853. Die…

Finansiële aanwysers

Finansiële aanwysers

Die rand verhandel op R13,90 teenoor die dollar, op  R20,62 teenoor die pond en op R15,90 teenoor die euro. Goud verhandel teen $1,149 per fynons en platinum teen $979. Die…

Solidariteit aanvaar aanbod

Solidariteit aanvaar aanbod

Die vakbond, Solidariteit, het aangekondig dat hy die Kamer van Mynwese se finale aanbod in vanjaar se loononderhandelinge aanvaar het. Die hoofsekretaris van Solidariteit, Gideon du Plessis, sê hoewel hulle…