Renoster-stropery duur voort, ondanks maatreëls
Nog drie witrenosters, wat deur stropers doodgemaak is, is die afgelope vier dae in wildreservate in die noorde van KwaZulu-Natal gevind.
Die jongste voorvalle bring die amptelik syfer van renoster-stopery op 289 te staan. Sewe-en-twintig renosters van Ezemvelo KwaZulu-Natal Wildlewe het gevrek. ‘n Jong bul is in die iSimangaliso vleilandpark gevind. Die dier is moontlik ‘n week tevore geskiet. Twee ander renosters is by die Hluhluwe iMfolozi-park gevind.
Agttien bykomende veldwagters sal van vandag af by Hluhluwe ontplooi word. In ‘n ander voorval is twee vermeende renosterstropers gister by die Tembe Olifantpark naby Mosambiek gewaar. ‘n Oor-en-weer skietery het tussen hulle en veldwagters ontstaan en een van die verdagtes is gewond. Al twee verdagtes is in hegtenis geneem.
Short URL: http://www.koerant.co.za/?p=2470
Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners betroke.As die goverment iets wou gedoen het oor stroopery kon hulle al langkal,die weermag sit al vir n hele paar jaar en doen niks en kry geld hoekom word hulle nie ingespan op plase en reservaate nie of is hulle bang,en dan die mense wat gevang word is nie eers 2uure in die poliesie stasie nie dan is hulle uit op honderd rand of so nou vra ek hoekom?
In die lewe is daar slegte mense. Party is wit, geel swart en groen.
En dan is daar die goeies. En dit is hulle wat die land aan die gang hou.
Party is wit, swart geel en groen.
Die mense wat die renosters soo stroop ek weet julle is op al die internet sites ek hoop julle kry die boodskap eendag gan julle kry waarvoor julle gevra het en die doodstraf gan trugkom soo as ons julle kry gan julle doodgemaak word en die weermag kan ook mos n bietjie werk en rond lopp om te kyk of daar nie stroopers in di resevaart of soo is nie maar die regering doen ook niks daar an nie hulle sit die heel dag op hulle gatte en doen niks nie ek hoop net eendag kan ons n beter regering kry wat omgee oor die werel se nie oor flippen geld nie
Die mense wat die renosters soo stroop ek weet julle is op al die internet sites ek hoop julle kry die boodskap eendag gan julle kry waarvoor julle gevra het en die doodstraf gan trugkom soo as ons julle kry gan julle doodgemaak word en die weermag kan ook mos n bietjie werk en rond loop om te kyk of daar nie stroopers in di resevaart of soo is nie maar die regering doen ook niks daar an nie hulle sit die heel dag op hulle gatte en doen niks nie ek hoop net eendag kan ons n beter regering kry wat omgee oor die weréld en nie oor flippen geld nie
waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help bel my by 0784568263