|

NG Kerk help uit by hospitale

Lidmate van NG Kerk by hospitaal kospotte. Foto verskaf.

Lidmate van die NG Kerk het op verskillende plekke in die land saam met ander vrywilligers skouer aan die wiel gesit om by krisispunte hulp te verleen tydens die jongste landwye staking

Die kerk het gemeentes versoek om in oorlegpleging met naburige gemeentes van die NG Kerfamilie en gemeentes van ander kerkverbande hulp verleen by veral hospitale en skole wat die ergste deur die staking geraak is.

Vrywillige lidmate het op ’n daaglikse basis in die kombuis gehelp. Ander het in die gange gehelp het met kos uitdeel en verwydering van die vuilgoedmandjies. Daar is onder meer vloere gewas, sale skoongemaak en selfs wasgoed gewas om te sorg dat hospitale weer skoon lakens kan kry.

Lees die volledige berig hier.

Short URL: http://www.koerant.co.za/?p=1452

Leave a Reply

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan