Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Landbou (Page 3)

Reën bly weg, boere plant in stof

Reën bly weg, boere plant in stof

Deur Amelia Genis: http://landbou.com/nuus/reen-bly-weg-boere-plant-in-stof/ Wes-Kaapse boere plant “in die stof” in die geloof dat dit binnekort sal reën, dog die digitale weervoorspellers wys net mooiweer, met ’n wolkie hier en…

Nampo-oesdag

Nampo-oesdag

Duisende mense  is op  Bothaville in die Vrystaat byeen waar die jaarlikse Nampo-oesdag vandag  begin. Die gewilde landbouskou sal na verwagting vanjaar meer as  700-duisend mense lok. Meer as 650…

SA begin geelmielies vir dierevoer invoer.

SA begin geelmielies vir dierevoer invoer.

Suid-Afrika voer vir die eerste keer in 11 maande weer mielies in weens die ergste droogte sedert 1992 in die mielieproduserende gebiede. Volgens die Reuters-nuusagentskap het handelaars bestellings geplaas om…

AfriForum en landbouminister beraadslaag oor plaasmoorde

AfriForum en landbouminister beraadslaag oor plaasmoorde

AfriForum vergader vanoggend in Pretoria met die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, om moontlike oplossings vir die plaasmoordkrisis te bespreek. Die adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, Ernst Roets, sê die…

AfriForum soek oplossings vir die plaasmoordkrisis

AfriForum soek oplossings vir die plaasmoordkrisis

AfriForum het  ʼn dringende afspraak met die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko,  versoek om moontlike oplossings vir die plaasmoordkrisis te bespreek. Dit volg nadat daar in die afgelope twee weke…

Afriforum aansoeker in saak om plakkers af te hou van plaas in Bultfontein

Afriforum aansoeker in saak om plakkers af te hou van plaas in Bultfontein

Die Hooggeregshof in Pretoria het AfriForum vandag toegelaat as ’n party in die hofaansoek om plakkers te probeer afhou van die plaas, Bultfontein, noord van Pretoria. Die Tshwane-metroraad se Rooimiere…

Grondeisekommissie ondersoek reuse grondeis in Pretoria.

Die grondeisekommissie in Gauteng sal die geldigheid van die reuse grondeis in Pretoria ondersoek. Netwerk24 berig dat die kommissie dié aankondiging gedoen op ’n vergadering met rolspelers in die grondeis…

Veediewe betrap naby Bultfontein

Veediewe betrap naby Bultfontein

Vier mans is op heter daad betrap en 27 bonsmara-beeste teruggevind in ’n veediefstal-operasie in die Bultfontein-distrik in die Vrystaat waarby verskeie polisie-eenhede betrek is. Volksblad berig dat die mans…

Droogtes hoog op Graan SA-kongresagenda

‘n Mosie is eenparig op Graan SA se kongres op Bothaville aanvaar waarin die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, versoek word om produsente op alle vlakke van die regering by…

Plaasmoorde toon ‘n onrusbarende prentjie.

Plaasmoorde toon ‘n onrusbarende prentjie.

In die afgelope sewe maande was daar nie minder nie as sewe plaasmoorde in Limpopo. Ses van die slagoffers was boere. Dít is buiten twee plaasaanvalle die afgelope twee weke…