Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Landbou (Page 21)

Nasionalisering van Wildplase ewe onaanvaarbaar

Nasionalisering van Wildplase ewe onaanvaarbaar

Die nasionalisering van wildplase is net so onaanvaarbaar as die nasionalisering van enige ander komme rsiële boerdery, sê mnr. Ben Marais, President van TLU SA. “Dit gaan hier om die…

Grondeisehof uitspraak verwelkom

Grondeisehof uitspraak verwelkom

TLU SA is verheug oor die uitspraak van die Grondeisehof in Johannesburg, waarvolgens die Baphiring-stam se eis om grond in die Koster-distrik van die hand gewys is. “Dit is verblydend…

Elektrisiteitsverhoging verwerp

Elektrisiteitsverhoging verwerp

Die onmiddellike verhoging van 24,8% wat Nersa goedgekeur het vir die verhoging van elektrisiteit, word betreur, en dit is duidelik dat slegs na die belange van Eskom gekyk is, maar…

Boere moet opstaan en veg

Boere moet opstaan en veg

Dit is tyd dat die boer vir sy regte opstaan en baklei, sê dr. Philip Theunissen, ’n forensiese rekenmeester en landbou-ekonoom. Theunissen, wat die Computus-bestuursburo op Bethlehem bedryf, moedig boere…

Page 21 of 21« First‹ Vorige192021