Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Landbou (Page 2)

Onder kwarantyn geplaas

Onder kwarantyn geplaas

‘n Volstruisplaas by Calitzdorp in die Klein Karoo is onder kwarantyn geplaas na ‘n geval van voëlgriep voorgekom het. Die plaaseienaar, Kallie Oosthuizen, sê omdat die H5-N2 virus nie hoogs…

Baie sneeu en harde reën is nodig.

Baie sneeu en harde reën is nodig.

Kommer heers in die Wes-Kaap oor ‘n gebrek aan harde reën en dik sneeu om opgaardamme vol te kry. Die uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Carl Opperman, sê ligte reën…

Onaanvaarbaar dat Eskom met meer beurtkrag dreig

Onaanvaarbaar dat Eskom met meer beurtkrag dreig

TLU SA sê hy is verheug oor die feit dat Nersa voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag…

Boere sal nie genoeg kos kan produseer nie.

Boere sal nie genoeg kos kan produseer nie.

Agri SA  het gewaarsku dat ‘n bykomende  Eskom tarief-verhoging van meer as 25 persent daartoe sal lei dat boere nie genoeg kos kan produseer om die mense van Suid-Afrika te…

Wes-Kaap kry goeie reen maar nog nodig

Wes-Kaap kry goeie reen maar nog nodig

Die uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Carl Opperman, sê hoewel dit oor groot dele van dié provinsie goed gereën het, was dit so droog dat nog reën nodig is om…

Belasting van 800 plase stuig 300%

Belasting van 800 plase stuig 300%

Regstappe teen die regering kan volg nadat die belasting van sowat 800 plase in die Masilonyana munisipale gebied – watBrandfort, Winburg, Theunissen, Verkeerdevlei en Soutpan insluit – gemiddeld met sowat…

Onwerkbare grondhervormingvoorstelle

Onwerkbare grondhervormingvoorstelle

Agri SA het weereens sy kommer uitgespreek oore onwerkbare grondhervormingvoorstelle van die regering, en gevra dat die staat eerder vrywillige skemas moet ondersteun wat teen ‘n veel laer koste goeie…

Plaasgroottes sal gefinaliseer moet word

Plaasgroottes sal gefinaliseer moet word

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê beleidsekerheid oor toekomstige plaasgroottes sal gefinaliseer moet word, al is min Suid-Afrikaanse plase 12-duisend hektaar groot. Hy sê plase van 12-duisend hektaar…

Dringende vergadering

Dringende vergadering

………………………………………………………………………. Boere en die regering kon mekaar gister op ’n dringende vergadering in Pretoria steeds nie vind oor die drasties gewysigde grondplafonne nie. Beeld sê dit en ander grondhervormingskwessies is…

Johannes Möller, sê hulle het nou klaar speletjies gespeel

Johannes Möller, sê hulle het nou klaar speletjies gespeel

Die president van Agri SA, Johannes Möller, sê hulle het nou klaar speletjies gespeel met grondhervorming, en daadwerklike optrede en duidelikheid oor die regering se planne móét eenvoudig nou volg.…