Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Landbou

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

Die Swartland Klein Graan Ontwikkelings Groep nooi graan boere om die 2017 voorsaaidag aanbieding by te woon in Moorreesburg, Jan Basson Sentrum Sentraal Straat op 15 Maart 2017. Die hoofspreker…

Jong melkboer behaal sukses

’n Jong melkboer van die Oos-Kaap maak opslae. Die 28-jarige Tshilidize Matshidzula het verlede maand die Toyota Jongboer van die Jaar-toekenning in dié provinsie gewen, nadat hy ‘n sukkelende plaas…

Is die Staat se boorgate ook gekaap?

Is die Staat se boorgate ook gekaap?

Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, het volgens ‘n artikel in Landbou.com geen spoor kon vind vir enige van die 1276 boorgate wat die regering na bewering laat…

Boere praat oor droogte, grondhervorming

Die droogte, veiligheid en grondhervorming was op die agenda by Agri SA se jaarkongres. Die vergoeding wat boere, wie se grond onteien word, moet ontvang, het heftige bespreking ontlok. Agri…

Die Departement van Landbou het die nuwe plantseisoen amptelik ingelei met ‘n veldtog bekend as voedselsekerheidsmaand. Adjunk-minister Bheki Cele het bevestig dat programme aangepak word om droogtegeteisterde boere in die…

SA boere in aanvraag in res van Afrika

Duisende Suid-Afrikaanse landbouers boer deesdae in verskeie Afrika-lande waar hulle jarelange vaardighede hoog aangeskryf word. Dít volgens dr. Theo de Jager, wat TLU SA se jaarkongres toegspreek het oor die…

‘n Bleek toekoms vir mielieboere in die Oos-Kaap

‘n Bleek toekoms vir mielieboere in die Oos-Kaap

Die Oos-Kaapse regering sê byna al die mielies wat boere in die provinsie met die hulp van die departement Landelike Ontwikkeling en Landbou aangeplant het, gaan waarskynlik niks oplewer nie.…

Negatiewe invloed op die land se graanoes

Negatiewe invloed op die land se graanoes

Graan Suid-Afrika sê die droogte in die Swartland-streek  van die Wes-Kaap sal vanjaar ‘n negatiewe invloed op die land se graanoes hê. Die uitvoerende hoof van Graan Suid-Afrika, Jannie de…

Toegang tot gehalte landbou-opleiding moontlik gemaak word

Toegang tot gehalte landbou-opleiding moontlik gemaak word

Die Wes-Kaapse LUR vir landbou, Alan Winde, sê die vooruitgang van die landboubedryf berus op die ontwikkeling van nuwe vaardighede, en daarom moet toegang tot gehalte landbou-opleiding moontlik gemaak word…

100,000 kuikens dood

100,000 kuikens dood

‘n Werker moes hospitaalbehandeling ontvang  en vyftien ander is vir rookinaseming behandel nadat ‘n brand by ‘n hoenderplaas, oos van Pretoria, uitgebreek het. Sowat 100-duisend kuikens het in die brand…