Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Nuus » Afrika

M’bury sportuitslae

M’bury sportuitslae

TENNIS – Die Malmesbury tennisklub se mans C-span het Saterdag teen Paarl Hugenote se B-span te stan gekom. Juvan Caillet, Alec Viljoen, Johan Burger en Pierre Steyn het die Swartlanders…

Twee vas na Darling-moord

Twee vas na Darling-moord

DARLING – Twee verdagtes verskyn vandag in die Malmesbury landdroshof in verband met die moord op Esseline Isaacs in Oktober verlede jaar. Isaacs se naakte liggaam is Sondagoggend 2 Oktober…

Tennis uitslae

Tennis uitslae

Die Malmesbury tennisklub het Saterdag nie ‘n tree teruggestaan teen Kuilsrivier, die kampioene van die Suid-Boland Uitdaagliga nie. Die Malmesbury mans A-span teen Kuilsrivier A speel hul wedstryde gelykop drie…

Darling-krieketklub uitslae

Darling-krieketklub uitslae

Darling krieketklub is steeds op die wenpad. Die Darling-krieketklub het Saterdag 11 Februarie vir Drakenstein Edu van Paarl op Darling se sportgronde die stryd aangese. Darling boul almal uit vir…

Wesbank wen eerste wedstryd

Wesbank wen eerste wedstryd

Die Wesbank rugbyklub van Malmesbury wen Saterdag 11 Februarie vir UWK met ‘n telling van 26-22. Die wedstryd is op die Dieprivier sportgronde, ook algemeen bekend as die Bloues se…

Suid-Soedan mense besig om te sterf

Suid-Soedan mense besig om te sterf

Die Verenigde Nasies sê minstens 40 000 mense is besig om te sterf van die honger in oorlogsones in Suid-Soedan wat op die rand van hongersnood is, en pleit by…

Noodtoestand in baie gebiede van Zimbabwe verklaar

Noodtoestand in baie gebiede van Zimbabwe verklaar

President Robert Mugabe van Zimbabwe het vandag weens die knellende droogte ‘n noodtoestand in baie gebiede verklaar. Ses-en-twintig persent van die land se bevolking het te min om te eet.…

Sun International werknemers vrygelaat

Sun International werknemers vrygelaat

Vier werknemers van die hotelgroep Sun International wat in Nigerië aangehou is, is vrygelaat sonder dat hulle aangekla is. Drie van hulle is Suid-Afrikaners. Die maatskappy glo die aanhouding het…

Skietery in luukse hotel in Burkina Faso

Skietery in luukse hotel in Burkina Faso

Troepe in Burkina Faso wat ondersteun word deur Franse spesiale magte veg teen aanvallers, wat bande met Al-Kaïda het, in ‘n luukse hotel in die hoofstad, Ouagadougou. Minstens 20 mense…

Mugabe hartaanval

Mugabe hartaanval

President Robert Mugabe van Zimbabwe het volgens berigte ‘n hartaanval gehad terwyl hy saam met familielede en vriende vakansie gehou het, en is glo in ‘n bedenklike toestand in ‘n…