3 jarige meisie saam met ouers doodgeskiet in plaasaanval
‘n Boer van Lindley in die Vrystaat, sy vrou en sy 3 jarige dogter is vermoedelik Woensdagaand op hulle plaas Tweefontein – tussen Lindley en Steynsrus – vermoor, sê die Polisie. Sersant Majang Mosupa sê die moord is Donderdagoggend eers aangemeld nadat hulle lyke deur ’n plaaswerker gevind is.
Hulle was die 40 jarige Attie Potgieter, sy vrou, Wilna, en hul rooikopdogtertjie, Willemien.
Attie, wie se liggaam op die plaaswerf gevind was, het verskeie steekwonde gehad. Sy vrou en dogtertjie is in hul slaapkamer gevind waar hulle doodgeskiet is.
Die motief hiervan is nog onduidelik, en daar is nog nie vasgestel of enige iets gesteel is nie. Hoewel die polisie verklaar dat nog niemand in hegtenis geneem is nie, lui ander berigte dat een verdagte intussen vasgetrek is op Petrus Steyn.
Short URL: http://www.koerant.co.za/?p=2508
Ek dink nie mens kan glo dat iemand so wreed teenoor n ander kan wees nie, maar dit is hoe mense in Afrika is kyk net hoe maak hulle mekaar dood. My dogter is nou 3 hoe kan enige mens in sy regte kop n kind so oud doodskiet. En hoe lank moet ons nog terug sit en dit vat, ons wittes is te bang vir opstaan en saam staan. Ek se oog vir n oog!!! Jy maak my mense dood dan maak ek joune dood!!!!!
Come on SA, lets do something about this. Bring the death penalty Back. Lets not let it get like Zim.
Nog ‘n Volksmoord geval! Die verantwoordelike persone is Julius Malema en die kabinet wat ons geld nie aanwend om ons te beskerm nie.
Die lasksheid vd anc/sakp regering dui daarop dat hulle volksmoord ondersteun.
Kan almal more ‘n pienk strik dra om te betoog teen die moorde.
Ondersteun die volksmoordsaak teen Malema en gespuis.
Ek is so moeg dat al ons boere vermoor word. Dis heeltemal onnodig. Dit maak my regtig VIES en hartseer. Hulle werk baie hard om ons te voorsien met kos. Ons moet begin saam staan teen al hierdie plaasmoorde.
My dogter is ook drie en ek is so onsteld hieroor ek kan aan niks anders dink nie, daar is nie meer middelgrond nie, die ANC is besig met ‘n volksmoord en die min wat ons is wil nie saamstaan nie, stem vir tannie Zille en dink sy gaan vir in jou belange optree, haar al ooit gehoor uitspreek teen plaasmoorde? Agri-SA dink dis gewone kriminele optrede,
Hieronder is wat Arthur Conan Doyle van ons gedink het:
“Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon earth. Take this formidable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive, place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman, and the rider. Then, finally, put a finer temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and an ardent and consuming patriotism. Combine all these qualities and all these impulses in one individual, and you have the modern Boer — the most formidable antagonist who ever crossed the path of Imperial Britain.”
Is dit nog steeds waar? Ek twyfel.
[...] Gatvol Boers plan protest against execution-murder of three-year-old Willemien Potgieter… [...]
Absoluut harverskeurend! Geen mens met ‘n hart in sy borskas, kan ‘n weerlose 3 jarige kind doodskiet nie! Dit wys net hoeveel HAAT koester hierdie mense! Om eerlik te wees, ek begin ook haat! Wat gaan aan, is hierdie klomp die duiwel vanself? Skiet hulle vrek voor die voet!
[...] Willemien Potgieter, who had not yet celebrated her third birthday, was murdered with her parents Attie (40) and Wilna (36) on their farm on Wednesday December 1. [...]
Dit is skokkend dat TLU nou die Boere weglok na Gorgia in Rusland.Daar is reeds boere wat wil gaan en ek kry hulle baie jammer in daardie kommunistiese land waar Rusland en Georgia gedurig in oorlog is. Onlangs het Rusland Georgia omtrent vernietig. Erg moeilike taal en totale vreemde kultuur met erg sneew en koue vir die meeste van die jaar. Die twee beste land waar die SA Boer heen kan kom is Australie en New Zealnd. Die kultuur en klimaat is baie dieselfde en reeds baie honderde duisende Afrikaaners is hier.Moet nie vir my se dit is moeilik om hier in te kom, elkeen wat die guts het kan kom. Dit is moeiliker as om na Georgia toe te gaan want daai rgering soek enige Boer om hulle 70% tekort aan voedsel uit te skakel wat reeds vir dekandus sukkel om vir hulle self voedsel te produseer. Kom weg uit SA dit is die swartes se land
Hartverscheurend, krijg er tranen van in de ogen. Heb Zuid Afrika mogen bezoeken en begrijp heel goed waarom mijn voorvaderen deze plek hebben uitgekozen. Droevig dat het land nu zo aan het afglijden is naar totale anarchie.