Subscribe by Email

NUM steun Ramaphosa om Zuma op te volg

zumaDie mynwerkersvakbond NUM het adjunkpresident Cyril Ramaphosa formeel benoem as sy keuse om president Jacob Zuma op te volg as leier van die ANC. Die vakbond sê dit is sy amptelike standpunt om Ramaphosa te steun. Die NUM wys daarop dat hy sy sakebelange opsy geskuif het om op politiek te konsentreer.