Subscribe by Email

Nou’s Ashleigh reg om naam in VSA te maak

Dis ‘n stukkie statistiek wat die hare laat rys: die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat tot nog toe ‘n titel in die LPGA-gholfreeks kon wen, was Sally Little – maar daar het reeds ‘n kwarteeu verloop sedert sy die laaste van haar 15 Amerikaanse krone verower het. Lees Verder

Via: Sport