Subscribe by Email

Noord-Korea dreig VSA

Noord-Korea het sy gewapende magte Dinsdag op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas, met “strategiese” vuurpyleenhede wat beveel is om voorbereidings te tref vir moontlike aanvalle teen die vasteland van die VSA, Hawaii en Guam. Lees Verder
Via: Wereld