Subscribe by Email

Net een verandering

boksDie afrigter van die Junior Springbokke, Dawie Theron, het net een verandering aan sy beginspan aangebring vir vanaand se halfeindstryd in die Wêreld Rugby Onder 20-kampioenstoernooi in Calvisano, Italië.

Die WP-flank, Rikus Bothma, is in die plek van sy provinsiale spanmaat, Jacques Vermeulen, ingesluit.