Subscribe by Email

Negatiewe invloed op die land se graanoes

drou8Graan Suid-Afrika sê die droogte in die Swartland-streek  van die Wes-Kaap sal vanjaar ‘n negatiewe invloed op die land se graanoes hê.

Die uitvoerende hoof van Graan Suid-Afrika, Jannie de Villiers, het by  die 23ste jaarlikse Agri Mega-week op Bredasdorp in die Overberg gesê die kleiner oes sal beteken dat meer graan ingevoer moet word.

Daar word verwag dat  die verwagte plaaslike graantekort pryse sal opjaag.

2 Responses to Negatiewe invloed op die land se graanoes

  1. Holger Fickenwirth

    November 11, 2015 at 8:02 pm

    Droogte! selfde problem in duitsland. In de periode mei/juni te min reen en te hoe temperatuur. My koolsaad lever 400 kg per hektar minder op dan verwag, en die oliegehalte is ook so n 4% minder.
    Ek gaan nie met rooie cyfers sit nie, maar winst het ek ook nie. Prys vir koolsaad op moment rondom 360€ per ton (R 4300), koring (NL:tarwe;D:weizen)lever €152-155 (R 1900-2000)per ton op.

  2. Dimitri Boer

    September 29, 2015 at 10:16 pm

    Die droogte is defnitief Malema se skuld.