Subscribe by Email

Nederlanders stem oor plaasmoorde in SA

‘n Mosie deur verskeie partye in die Nederlandse Tweede Kamer (Parlement) is gister met ‘n klein meerderheid verwerp, terwyl die Minister van Buitelandse Sake baie positief was oor die mosie.

Die mosie het veral gefokus op die plaasmoorde in Suid-Afrika en die diskriminasie wat teen die boere van die land plaasvind. Verskeie partye, waaronder die SGP, PVV en Groenlinks het onder andere gepleit dat internasionaal kennis geneem moet word van die plaasmoorde in Suid-Afrika en dat die Nederlandse regering selfs kundigheid moet aanbied om die probleem te help oplos.

Die Sosialiste en Arbeidersparty het die mosie in ‘n stemming laat sneuwel, maar die Minister van Buitelandse Sake, Rosenthal, het verklaar dat hy die mosie “omhels”.

“Al is die mosie afgestem en daar geen hulp aangebied kan word nie, beteken dit tog dat daar toenemend kennis geneem word van die haglike omstandighede waaronder ons boere moet probeer voedselsekerheid handhaaf”, sê TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes in reaksie op die gebeure. “TLU SA is verheug daaroor dat daar deurbrake kom in sy aksies om die wêreld se oë op die vergrype teen Suid-Afrikaanse boere te laat fokus. Ons wil nie graag ons vuil wasgoed voor die oë van die internasionale gemeenskap was nie, maar as die Suid-Afrikaanse regering nie self iets aan die saak wil doen nie, het ons geen ander keuse as om die wêreld in te lig en daardeur druk van buite af uit te oefen op die Suid-Afrikaanse regering,” sê mnr. Meintjes. TLU SA sal hierdie aksie van hom voortsit, want die voortdurende moord op die boere kan nie langer stilweg aanvaar word nie.

One Response to Nederlanders stem oor plaasmoorde in SA

  1. Mede Christen -Rug teen Muur.

    Februarie 28, 2012 at 7:22 pm

    Dit het lankal tyd geword dat die eertydse vergete “RECCI’s weer tot hul reg
    kom, aangesien dit GEEN GEHEIM is dat dit ‘n kundig uitgewerkte BEDEKTE
    “GUERILLA OORLOG” teen die blanke is met die plaasmense en ander as sagte teikens, om die blanke nasie stelselmatig uit te roei en te vermorsel.

    Alle “BOERE” en die wat nog die “GUTS’ het, moet bydra tot ‘n fonds vir die stigting van ‘n GEHEIME TAAKMAG” om die eertydse ge-eerde soldate van ons
    land hul werk te laat doen, Alle verraaiers van sulke lede onder ” ONS GELEDERE” ook kaf te draf. Want ” WIE NIE VIR ONS IS NIE -IS DEEL VAN DIE VYAND” – die sogename “BESKERMDE KRIMINEEL”
    Daar behoort beslis genoeg ondersteuners te wees om so ‘n “VERGELDINGSMAG” te befonds. Ons het dus opgeleide soldate vir die JOB. DETAIL van sodanige plaasmoord en geweld moet aan so ‘n taakmag gegee word – wat dan sodanige KRYGSMISDADIGERS so na as moontlik op dieselfde
    manier van die gras af maak saam met sy afstammelinge en families. HUL sal gou die boodskap kry.

    Hul identiteit sal ook uiters geheim moet wees a.g.v. die VERRAAIERS VAN EIE BLOED onder ons eie geledere.
    Die vrees dat dit sal lei tot groter aanslag is ongegrond – en hoe minder “BYT die HOND het, hoe meer die MISHANDELING EN MOORDE.
    HUL KULTUUR IS SO – ” SLEGS DIE STERKERE OORLEEF – die RES MOET STERF.

    Daar is “BESLIS” ‘n kontak persoon vir so ‘n beweging wat die nodige kundigheid en omsigtigheid het om met so ‘n taakmag te begin – ‘so gou moontlik” ” ONS MOES NOG ALTYD NA ONSSELF KYK – MET GEEN SIMPATIE VAN DIE WERELD DAAR BUITE. en ‘n MAGDOM VERRAIERS wat GLO SY EIE OU BLOEDJIES IS GEVRYWAAR VAN SO ‘N AANVAL EN GRUWELDAAD. – en wat skuil agter sogenaamde CHRISTENSKAP. VIR DIE SULKE LAFAARD CHRISTENE – GELD DIE REEL IN ” IKORINTHIERS15v19″
    (As ons net vir hierdie lewe op CHRISTUS HOOP” dan is ons die ELLENDIGSTE
    VAN ALLE MENSE) Wat met ons gebeur – is presies wat die stelling duidelik maak. Die Voortrekkers het nie net GEGLO en GEBID nie,- en verwag nou moet die Here alles doen nie. Hul moes ook HUL eie OFFER tot die stryd bring.
    Maar wat wel waar is, is dat GOD die ALLEEN EER daarvoor wil ontvang, dan sal HY dit seen. Ons OPTREDE moet slegs vanuit “SELFVERDEDIGING kom, wat ons saak lankal regverdig. Vanuit my aanhaling moet dit tog duidelik wees dat ek GOD EER in die saak, maar dat ons NOU met ons rug teen ‘n MUUR VEG. GOD sal ons leiding gee hierin, soos vir die Voortrekkers van Weleer. Net jammer hul het nie GOD se opdragte tenvolle uitgevoer, soos wat daar in die “OU TESTAMENT” bepaal was, wanneer HY wel die optrede regverdig het nie. Dan sou ons nie nou met hierdie probleem gesit het nie.

    Ons sal weer ‘n “GIDEONS BENDE” bymekaar moet kry – moontlik die X-RECCIS – om die ou takie te doen. So sal hul dan ook tenminste weer tot hul reg kom. ” RECCIS – JUL HET ‘N LEWENSLANGE JOPPIE” JUL IS BELANGRIKER AS OOIT !! ( I KORITH 15v19 – maak jul nou belangrik !! ) SA- het jul nodig !!