Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Natuur

Prins Harry help grootvoete red

Brittanje se Prins Harry het drie weke in dié land deurgebring om deel te neem aan ‘n reuse olifant-hervestigingsprojek. Die koninklike help die organisasie African Parks om die aandag te…

SANparke beskerm ook pikkewyne

Dis Nasionale Mariene-week en een van prioriteite is die beskerming van pikkewyne. SANParke help om meer as 160 pikkewyne te rehabiliteer nadat hulle die slagoffers was van ‘n olielek aan…

Sylvester is heel tuis in Addo

Die wêreldbekende Sylvester die leeu wat verlede jaar en vroeër vanjaar die Karoo op horings geneem het, pas goed aan in sy nuwe tuiste. Die vierjarige Sylvester het twee keer…

Oos-Kaapse duine se woelige natuurlewe

Die Woody Cape-gedeelte van die Addo Olifantpark buite Port Elizabeth is die grootste mariene duinveld in die suidelike halfrond. Die Voël en Saint Croix-eilande – wat deel vorm van die…

Events and News for 2016

Events and News for 2016

Ons wil baie graag ouers en kinders uitnooi om saam met ons in die Kloof te kom stap. Trek almal ou/of gemaklike skoene en klere aan, en kom geniet die…

Droogte verwoes rooibos se 2016-oes

Droogte verwoes rooibos se 2016-oes

Deur Jan Bezuidenhout:Landbou / Nuus / Droogte verwoes rooibos se 2016-oes Suid-Afrika se ergste droogte die afgelope twee dekades het ‘n verwoestende uitwerking in die rooibosbedryf. Die produksie van rooibos…

Aasvoëls moontlik vir muti vergiftig

Aasvoëls moontlik vir muti vergiftig

Deur Jasper Raats: http://landbou.com/nuus/aasvoels-moontlik-vir-muti-vergiftig/ Dit blyk dat 65 dooie aasvoëls wat vroeër vandeesmaand naby Hoedspruit gekry is moontlik vir muti vergiftig is. Mnr. André Botha, bestuurder van die Trust vir…

Birding with Peter Ginn @ De Hoop (7 – 12 June 2015)

Birding with Peter Ginn @ De Hoop (7 – 12 June 2015)

Birding with Peter Ginn @ De Hoop (7 – 12 June 2015) Peter Ginn author of a number of books on birds including the “Ultimate Companion for Birding in Southern…

5-dinge-wat-net-voelkykers-sal-verstaan

5-dinge-wat-net-voelkykers-sal-verstaan

http://reismier.com/5-dinge-wat-net-voelkykers-sal-verstaan/ Die voëlkyk-gemeenskap is so bietjie soos die jukskeispan op hoërskool. Die kinders wat daaraan deelgeneem het was vreemd en niemand kon regtig die aanloklikheid van die sport verstaan nie,…

Outeniekwa/Harkerville-staptoer

Outeniekwa/Harkerville-staptoer

Deur Ankia Wolf http://www.lekkeslaap.co.za/lekkeslaap-blog/outeniekwaharkerville-staptoer/ Vir my is daar niks wat naby die betowerende Tuinroete kom nie. Kan mens werklik die Tuinroete in ‘n blog-inskrywing opsom? Beslis nie! Daarom deel ek…

Page 1 of 41234