Subscribe by Email

Namibië deporteer nege Suid-Afrikaanse Moslems

prayer-1008385_960_720bUit Windhoek word berig dat Namibië nege Suid-Afrikaanse Moslems uit die land gesit het nadat hulle na bewering hulle verblyfvoorwaardes oortree het deur godsdienswerk te doen. Die koerant The Namibian berig dat die hoof van die land se Islamitiese Geregsraad, Desmond Tjipanga, sê hy glo die groep is dopgehou. Hulle is in hegtenis geneem toe hulle hulle daaglikse gebede gebid het in ‘n moskee in die omgewing van Keetmanshoop.