Subscribe by Email

Naka: Cheetahs het hoër Super-doelwitte ná deurbreekjaar

Hy het ‘n beter groep, meer diepte en sy spelers het groter selfvertroue ná verlede jaar se sukses. Daarom verbaas dit nie dat Naka Drotské, die Cheetahs-afrigter, en sy span nuwe Super-doelwitte ná 2013 se deurbreekjaar het nie. Lees Verder

Via: Sport