Subscribe by Email

‘n wêreldkampioen-atleet se afrigter word in hegtenis geneem in verband met opkikkers

adan-jamaSpanje se teenopkikker-agentskap het die afrigter van die Ethiopiese ster-atleet Genzebe Dibaba in hegtenis geneem in verband met die beweerde toediening van verbode middels aan atlete. Die Somaliër Jama Aden, ‘n gewese middelafstand-atleet, brei tans die wêreldkampioen in die duisend-500 meter. Hy is in sy hotelkamer in Barcelona aangekeer waar meer as twintig atlete vir verbode middels getoets is.