Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Multimedia

B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos

Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings…

Solidariteit Helpende Hand steun bejaardes

Bejaardes het die reg tot ‘n lewe van gehalte – veral as hulle bydrae tot die samelewing in ag geneem word. Dit was die boodskap van Solidariteit Helpende Hand watgeld aan…

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die…

Wolwerivier het genoeg gehad

Inwoners van Wolwerivier buite Kaapstad sê dis hoogtyd dat die plaaslike regering behoorlike behuising aan mense verskaf, eerder as om nóg meer mense soontoe te verskuif. ‘n Groep inwoners van…

Jong melkboer behaal sukses

’n Jong melkboer van die Oos-Kaap maak opslae. Die 28-jarige Tshilidize Matshidzula het verlede maand die Toyota Jongboer van die Jaar-toekenning in dié provinsie gewen, nadat hy ‘n sukkelende plaas…

Is Trump slegte nuus vir Afrika?

Daar is vrese dat die verkiesing van Donald Trump as die nuwe Amerikaanse president slegte nuus vir Afrika kan beteken. Tydens Trump se verkiesingsveldtog het hy aangedui dat hy gekant…

Prins Harry help grootvoete red

Brittanje se Prins Harry het drie weke in dié land deurgebring om deel te neem aan ‘n reuse olifant-hervestigingsprojek. Die koninklike help die organisasie African Parks om die aandag te…

Protea-vroue maak reg vir Aussies

Die Protea vroue-krieketspan is in ‘n wedloop teen tyd gewikkel om die sterkste groep saam te stel wat volgende maand na Australië kan reis. Hulle pak dan hulle Australiese eweknieë…

Voornemende ingenieurs wys hul slag

Ingenieurswese-studente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, het gewys wat in hulle steek. Hulle moet in hulle finale jaar met innoverende, maar bruikbare praktiese projekte vorendag kom.  eNCAeNUUS…

Kaapstad se eie ‘Mozart’

‘n Jong pianis word deur talle as Suid-Afrika se eie Mozart beskryf. Sy buitengewone talent, tegniese vaardighede en liefde vir klassieke musiek het aan hom ‘n plek by ‘n gesogte musiekkamp…