Subscribe by Email

mtn suid afrika

vandat ek mtn netwerk het steel hul my data en lugtyd en ek skakel en kla dan se hul jammer hul fout dan gee hul net die helfte lugtyd terug wat word van my ander lugtyd wat hul nie betaal in zuma se sak of waar is dit.3 keer die afgelope 2 maande gebeur dit,wat moet mens doen die simkaart opbreek en na n ander netwerk gaan of wat.mtn seker al ryk by nou en dit is nie klein bedrae nie 45 rand vir n werklose persoon is baie geld.is daar nog mense daarbuite behalwe ek en my man wat deur mtn bevark word