Subscribe by Email

Motoriste word gevra om baie versigtig te bestuur in die nat toestande

2ACD917800000578-3173247-image-a-15_1437732755985Die Padverkeersbestuurskorporasie het motoriste gevra om uiters versigtig te bestuur terwyl wydverspreide reën en donderbuie steeds landwyd voorkom. Die Weerdiens sê swaar reën het reeds gelei tot oorstromings in die Oos- en die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal. Die korporasie waarsku ook dat vertragings op paaie verwag kan word weens die nat weer wat gewoonlik verkeersligte en sigbaarheid beïnvloed.