Subscribe by Email

Motorfietsongeluk eis 18-jarige ‘n dag voor sy matriekafskeid

Wiam Page ‘n gr. 12 leerder  van die Hoërskool Tom Naudé is gister, Donderdag 2 Oktober in ñ gru-motorfietsongeluk oorlede, ‘n dag voor sy matriekafskeid.

Wiam is dood nadat hy in Genl. Viljoenstraat Welgelegen teen ‘n motor gebots het.

Wiam page