Subscribe by Email

Morokkaanse gesant in Pta vermoor

diplomat

Die polisie was nog gister besig om vastestel hoé end waarom die Marokkaanse konsul, Fatmi Noureddine dood is.

Noureddine se kollegas het gisteroggend op sy lyk in ‘n plas bloed afgekom by sy luukse woning in Shawstraat, Monumentpark. Hulle het glo onraad vermoed to hy nie gister vir werk opgedaag het nie.

Sy kollegas vrees dit was a rooftog.