Subscribe by Email

Morné se skopskoen weer pure goud

Hy het vanweë ’n afwaartse kurwe in sy spelpeil verlede jaar by die Springbok-breier, Heyneke Meyer, in onguns verval, maar Morné Steyn speel vanjaar die Superrugby-wêreld aan die brand. …read more
Via: Sport