Subscribe by Email

Ministerie van Finansies is nie bewus van die skorsing van ‘n senior SAID-amptenaar nie

jonasDie ministerie van Finansies sê hy is nog nie formeel ingelig oor die skorsing van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se tweede in bevel, Jonas Makwakwa, nie. Die optrede teen hom handel volgens berigte oor verdagte en ongewone betalings van 1,2 miljoen Rand in sy bankrekening sedert 2010. Hy is vandag geskors hangend ‘n ondersoek na die saak.