Subscribe by Email

Minister van Vervoer gelas ‘n indiepte-ondersoek na die verwoesting

151008Train-gifDie minister van Vervoer, Dipuo Peters, het die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika gevra om ‘n indiepte-ondersoek te doen na die aard en omvang van onlangse aanvalle op treine van Metrorail in die Wes-Kaap. Vyftien waens het in die slag gebly in verlede week se voorvalle van brandstigting en dit het groot ontwrigting tot gevolg gehad. Peters sê daar kan nie in ‘n moderne demokrasie toegelaat word dat mense met duistere motiewe die regering se verbintenis tot die modernisering van die spoorstelsel ondermyn nie.

3 Responses to Minister van Vervoer gelas ‘n indiepte-ondersoek na die verwoesting

  1. Peet J

    April 19, 2016 at 9:32 am

    Waarom stel hulle nie sekuriteits personeel aan wat sulke kriminele optredes kan bekamp nie?

  2. Petro

    April 19, 2016 at 5:44 am

    Dit is beslis ‘n geval van mense wat nie waardeer wat hulle het nie. Hulle is vernielsugtig want hulle wil alles verniet he.

  3. Dimitri Boer

    April 18, 2016 at 5:17 pm

    Vat jou n wet daar was geen wit mense betrokke by die brandstigtings nie. Lieflike ou reenboog nasie se lui scumbags wat verantwoordelik is vir sulke optredes.